Kunsaktiwiteite ontwikkel die kleuter op alle vlakke, op die regte manier.
Kan ons dan ons kleuters kwalik neem wanneer hulle deur hul emosies oorweldig word? Of kwaai raak wanneer hulle nie oor die vermoë beskik om vir ons te kan sê wat hulle pla nie?
Baie welkom terug na ‘n lekker lang vakansie! Ek hoop almal is uitgerus en gereed vir die nuwe jaar en die uitdagings wat 2023 vir ons inhou.
WhatsApp us