Tag: tantrum

  • Praat jou kleuter se taal

    Kan ons dan ons kleuters kwalik neem wanneer hulle deur hul emosies oorweldig word? Of kwaai raak wanneer hulle nie oor die vermoë beskik om vir ons te kan sê wat hulle pla nie?