Tag: toddler class

  • Nuusbrief: September 2023

    Nuusbrief: September 2023

    By EduCo skuif ons nie ‘n kind na die peuterklas toe wanneer hy die regte ouderdom bereik het nie.  Nee, ons wag vir die kind om die tekens te toon dat hy nou gereed is vir ‘n ander soort stimulasie, meer onafhanklikheid en baie meer beweging.