Tag: kleuters

  • Nuusbrief: September 2023

    Nuusbrief: September 2023

    By EduCo skuif ons nie ‘n kind na die peuterklas toe wanneer hy die regte ouderdom bereik het nie.  Nee, ons wag vir die kind om die tekens te toon dat hy nou gereed is vir ‘n ander soort stimulasie, meer onafhanklikheid en baie meer beweging.

  • Nuusbrief – Augustus 2023

    Nuusbrief – Augustus 2023

    Kinders voel veilig by volwassenes wat ingestel is op hulle behoeftes en gevoelens.  ‘n Ouer wat konsekwent is laat ‘n kind veilig voel.  Jou kind moet weet jy luister na hom of haar.