Kinders voel veilig by volwassenes wat ingestel is op hulle behoeftes en gevoelens. ‘n Ouer wat konsekwent is laat ‘n kind veilig voel. Jou kind moet weet jy luister na hom of haar.
WhatsApp us